| Datum | Plek | Wie | Tipe opleding |
|---|---|---|---|
| 27-29 Januarie | Windhoek | Alle monitors | Leierskap opleiding |
| 10-12 Februarie | Koës | Suide skole om Koës | Verrykings werkswinkel |
| 24-26 Februari | Luderitz | Luderitz en Keetmans skole | Verrykings werkswinkel |
| 10-12 Maart | Windhoek | Windhoek skole | Verrykings werkswinkel |
| 20-25 Maart | Otavi | Ondangwa groep | 2de verpligte opleiding |
| 31 Maart | Gobabis | Gobabis, Mariental en Aranos skole | Verrykings werkswinkel |
| 24-29 April | Otavi en Koës | Otavi en Koës groepe | 2de verpligte opleiding |
| 8-9 Mei | Henties | Kus skole | Verrykings werkswinkel |
| 2-3 Junie | Grootfontein | Grootfontein en Degnos skole | Verrykings werkswinkel |
| 5-6 Junie | Rundu | Rundu en omgewing | Verrykings werkswinkel |
| 9-11 Junie | Ondangwa | Ondangwa en Oshakati skole | Verrykings werkswinkel |
| 12-13 Junie | Opuwu | Opuwu en omgewing skole | Verrykings werkswinkel |
| 16-18 Junie | Outjo | Outjo en Otavi skole | Verrykings werkswinkel |
| 28 Nov. - 2 Dec. | Otavi(Eng.) en Koës (Afr.) | Nuwe onderwysers vir 2018 | 1ste verpligte opleiding |
